top of page

Welkom by die Ierse Gereformeerde Kerk

  • rassie117
  • Jul 26, 2023
  • 1 min read

Updated: Aug 9, 2023


ree

‘n Plek waar die Woord van God met ‘n suiwer hart, skoon gewete en opregte geloof gepreek en geleer word. Ons nooi jou uit om saam met ons op ‘n reis van geestelike groei, gemeenskap met mekaar en deernisvolle diens aan ander te wees.


Vir meer inligting besoek asseblief ons webwerf se boodskap deel of epos: rassie@irishreformedchurch.ie


Die Ierse Gereformeerde Kerk verwelkom elkeen, selfs gesinne en mense van reg oor die wéreld met ope arms.

Groete

 
 
 

Recent Posts

See All
Maleagi 1

In ons gedeelte kla die volk dat die Here nie lief is vir hulle nie.

 
 
 

Comments


©2022 IRC Trots gebou deur Afrikaanse Kerk met Wix.com

bottom of page