top of page
'n Verbintenis tot Waarheid en Integriteit
In 'n wêreld vol onsekerheid, is dit 'n ware seën om 'n Kerk te vind waar waarheid en integriteit heers. By die Ierse Gereformeerde Kerk hou ons stewig vas aan die suiwer waarhede van die Bybel. Ons toegewyde leiers lei ons in die verstaan en toepassing van God se Woord, help ons om ons geloof in Jesus Christus te verdiep en in die waarheid te leef.
Search


Werksbank
Dit is altyd lekker om 'n ekstra werksbank in die werkswinkel te hê. In hierdie video bou ek 'n werksbank met wiele sodat dit kan...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Vingerhoed rak
Ek bou in hierdie video vir my vrou 'n vingerhoedrak.
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Gebruik van palette in houtwerk
Die hergebruik van materiaal het in die laaste paar jaar baie toegeneem. Palette is een van die items wat mens kan hergebruik. Daar is...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Respekteer jou Ouers
As Christene is ons lief vir ons ouers en ons respekteer hulle.
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Burgers van die Koninkryk van God
As Kinders van die Here het ons 'n nuwe burgerskap, die koninkryk van God. Ons is in werklikheid ver verwyderd van die wêreld se...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Wees lief vir die Here
Die Here het ons baie meer lief as wat ons kan dink of verstaan. Ons kan nie anders as om op ons beurt weer vir die Here lief te wees nie.
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Spyt kom te laat
Moenie deur jou foute van die verlede verniel word nie, Jesus het juis vir ons foute gesterf.
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


The creation story
Till the 19th century people believed that the Bible story of Noah and the ark was the only story of the flood available to us....
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Women empowerment
Everything is possible especially for women. Saint Brigid wanted to empower and support the women in society she saw their contribution...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


The background of St Brigid
In the fifth century Christianity became popular in Ireland but the Druids were sceptic about Christianity, and it seems that St Brigid...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


The miracles of Saint Brigid
When you drive through Ireland and you reach Kildare town in the county Kildare you will certainly know that you are in the area of St...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Lukas 5:1-11 en 27-32 Jesus het geleef vir sondaars.
In die eerste vyf boeke van Lukas leer ons alles oor Jesus se persoon en sy herkoms. Vanaf hoofstuk 5 leer ons meer oor Jesus se werk en...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Luk 5:17-26 Jesus het die mag van sonde oorwin.
Sonder Jesus Christus is ons niks en met Hom is ons alles. In die gedeelte wat ons gelees het het baie dit nog nie verstaan nie. Daar was...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Lukas 4:31-37 Duiwelse magte
Daar bestaan geestelike wesens wat ons nie kan sien nie. Net soos ons, is hulle ook deur God geskape. Ook hulle is beskryf as goed. Een...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Lukas 4:14-28 Die skok van Christenwees
Jesus is op hierdie punt in Lukas deeglik aan ons voorgestel. Hy is die Seun van God ons verlosser. Daar bestaan nou geen twyfel meer oor...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Lukas 3:21-4:13 Jesus die nuwe Adam
Die Here Jesus Christus se status as die Messias word bevestig en afgehandel met sy doop (Lukas 3:21-22), sy stamboom Lukas 3:23-38), en...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Lukas 3:1-20 In die historiese Jesus reik God uit na ons.
In Lukas 3 sien ons veral drie belangrike sake aan die orde. Die historiese Jesus en sy werk. Sonder die historiese Jesus val die leer...
rassie117
Mar 4, 20214 min read
Â
Â
Â


Lukas 2:41-52 Ons is soms blind vir Jesus se werk.
Die Here Jesus werk reeds in the kerk op twaalf jarige ouderdom. Hy verkondig die redding wat van God kom en redeneer met ander daaroor....
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Lukas 2:25-35 Jesus die finale soenoffer
Toe Simeon vir Jesus in sy arms geneem het het hy die verlossing wat van God kom fisies gesien. God se verlossing is objektief en nie...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Lukas 2:8-20 Tiener skaapwagters
Die Skaapwagters wat in die omgewing van Bethlehem gebly het was heel moontlik jong mense. Die Engele verskyn dus aan tieners en dit is...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â
bottom of page



