top of page
'n Verbintenis tot Waarheid en Integriteit
In 'n wêreld vol onsekerheid, is dit 'n ware seën om 'n Kerk te vind waar waarheid en integriteit heers. By die Ierse Gereformeerde Kerk hou ons stewig vas aan die suiwer waarhede van die Bybel. Ons toegewyde leiers lei ons in die verstaan en toepassing van God se Woord, help ons om ons geloof in Jesus Christus te verdiep en in die waarheid te leef.
Search


Lukas 2:1-7 In ons gebrokenheid is ons almal gelyk
Die kontras tussen Keiser Augustus en Maria is nogal treffend. Die keiser was die rykste man in die wêreld in daardie tyd. Hy het die...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Lukas 1:39-56
Lukas bring hierdie gedeelte in om die verhale van Johannes en Jesus bymekaar uit te bring. Die twee se verhale het moontlik aanvanklik...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Luke 1:57-80
Sin is your primary problem. We have a very narrow understanding of the things that are most destructive in our lives. In fact, most of...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Lukas 1:67-80 Wie steel jou geluk?
Baie kere in die lewe mis ons dit wat ons werklik bedreig. Weens 'n selfgesentreerde uitkyk op die lewe sien ons net raak wat ons...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


rassie117
Mar 4, 20210 min read
Â
Â
Â


rassie117
Mar 4, 20210 min read
Â
Â
Â


rassie117
Mar 4, 20210 min read
Â
Â
Â


rassie117
Mar 4, 20210 min read
Â
Â
Â


rassie117
Mar 4, 20210 min read
Â
Â
Â


God se liefde is oorvloedig
Mattheus 22:37-38 God is 'n verhoudingswese en Hy wil in 'n verhouding met ons wees. Daarom is Hy lief vir ons ons want verhoudings werk...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Werk en leef in die Koninkryk God
Dien die Here Ons het 'n dubbele burgerskap. Ons is burgers van die land waarin ons gebore is maar ons is ook burgers van die nuwe hemel...
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


Romeine 8:5-13
Die Heilige Gees verander ons optrede Die sigbare verandering wat die Heilige Gees in gelowiges bring is 'n teken van die krag waardeur...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Johannes 11:17-32
Jesus is die Here, glo en leef jy dit? Inleiding Die dood bly vir ons 'n verskrikking en ons het geen antwoord op die dood nie, ons het...
rassie117
Mar 4, 20214 min read
Â
Â
Â


Romeine 8:18-30
Ons is burgers van God se koninkryk Ons moenie te gemaklik raak op aarde nie. Die skrywer van die woorde van Die "Ode of Joy" het...
rassie117
Mar 4, 20214 min read
Â
Â
Â


Psalm 37
Gedy en groei onder alle omstandighede . Inleiding Ons woon op 'n aarde wat onveilig en gevaarlik is. Ons is vreemdelinge hier. Alles...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Johannes 14: Die onmoontlike word moontlik
Die tyd van Jesus se hemelvaart is 'n tyd van onbeperkte geleenthede. Die moontlikhede wat hierdie tye vir ons opmaak is buitengewoon...
rassie117
Mar 4, 20214 min read
Â
Â
Â


Genesis 32
Genesis 32 : 22-32 Wat doen ons as kinders van die Here in 'n toestand van wanhoop en angs? Inleiding Daar kom tye in ons lewe wat alles...
rassie117
Mar 4, 20212 min read
Â
Â
Â


Die Waarheid
2 Tim 3:14-16
rassie117
Mar 4, 20211 min read
Â
Â
Â


I Timoteus 2:1-7 Die Regering, my bekommernis.
Swak regering en korrupte leiers is seker een van die grootste oorsake van armoede, oorlog en lyding in die wereld. Regeerders het...
rassie117
Mar 4, 20213 min read
Â
Â
Â
bottom of page



